Afrikaans Kiddi Beat
  • Tuis
  • Musiekspesialiste
    • Click for English
    • Meer inligting
    • Algemene vrae
    • Fasiliteerders >
      • Word 'n Fasiliteerder
      • Meer oor Fasiliteerders
      • Vind 'n Fasiliteerder
    • Meer oor ons
    • Kontak ons
  • Education
    • Programs
    • More info
    • Lesson Example
    • Order Form
    • The Author Team
    • Contact
  • Gospel
    • Bekendstelling
    • Produkte >
      • Kleuterkerkkurrikulum
      • CD's
      • DVD's
    • Getuienis
    • Kontak
  • Kontak ons
Picture
Picture
Afrikaans | English

Waaruit bestaan 'n pakket?

Een pakket maak voorsiening vir onderrigmateriaal vir een skoolkwartaal (10 weke) in ‘n ouderdomsgroep.

Dit sluit die volgende in:

    • klankmateriaal
    • tuisaktiwiteite,
    • opsommende voorbereidingsnotas,
    • grafies ontwerpte visuele onderrigmedia (storiekaarte, flitskaarte, aktiwiteitskaarte, legkaarte en werkkaarte).

Sal ek baie musiekinstrumente moet aankoop?

Om die programme aan te bied, word slegs basiese instrumente benodig. Jy kan self die voorgeskrewe instrumente aankoop en later aanvul by die verskaffer van jou keuse. Daar word ook ruimte geskep dat jy jou eie instrumente self kan maak.

Hoe word leerlingfooie bepaal?

Kiddi Beat Musiekspesialiste stel jaarliks mededingende, bekostigbare fooie vas. Daar is verskillende fooie vir studio en kleuterskole in verskillende areas.

Is daar enige ander verskuilde kostes aan ouers en fasiliteerders?

NEE!

Tuiswerk is ingesluit by die pakkette en word gratis en opsioneel aan ouers verskaf.

Die aankoop van aanvullende materiaal is opsioneel. Inligting daaromtrent word as deel van die tuiswerk aan ouers gegee en is kommersieël beskikbaar.

Bemarkingsmateriaal soos byvoorbeeld hempies is ingesluit by registrasie.

Picture
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.